Little Readers success stories.

The success of the Little Readers program has been proven over and over. The value of early reading is best captured in the words of Marisa van der Berg, proud mother of a Little Readers learner:
“Reading is a pleasure. If your child can read before school, Grade 1 homework is a dream. Children that have basic reading skills before they start with Grade 1 has a distinct advantage with all their subjects – especially Mathematics. They understand instructions, and word problems are second nature. Little Readers ensured that my son started his schooling with confidence.”

Rueben Storbeck (3 years 6 months), son of Yolandie Storbeck.

Leonelle van Niekerk, daugther of Sunelle van Niekerk.

“My oupa se dat as mens kan lees, dan kan jy oor enige iets wat jy graag wil weet gaan oplees! Dit is ook vir my lekker om te lees want nou kan ek self my Bybelstories lees vir my en my klein sussie in die aande! Toe my oupa siek was het dit hom beter laat voel as ek vir hom uit my storie boekie gelees het.”

– Leonelle van Niekerk.

“My kind het in alles meer belangstelling getoon vandat sy kan lees! My ouerhart is baie trots op hierdie pop want met haar toewyding vir die lees, ploeg sy haar plek in die wêreld in!!”

– Sunelle van Niekerk, Leonelle’s Mother.

“Reading is a pleasure. If your child can read before school, Grade 1 homework is a dream. Children that have basic reading skills before they start with Grade 1 has a distinct advantage with all their subjects – especially Mathematics. They understand instructions, and word problems are second nature. Little Readers ensured that my son started his schooling with confidence.”

- Marisa van der Berg, mother of Jan-Willem (6) and Jané (5)

“Oravia se woordeskat is baie goed. Sy het selfvertroue om te lees en sy hou baie van die Biblioteek!! Sy lees graag die boeke in die Biblioteek en hou daarvan om briefies vir my te skryf. Sy het die klassies by Little Readers baie geniet!”

- Olivia Esau, mother of Oravia Esau, Gr 1 (6)

“Ek het 3 dogters, die twee ouer sussies het nie die voorreg gehad om voorskool leesklassies by te woon nie. Die verskil in graad 1 is duidelik! Nica doen in 10 min haar huiswerk en sukkel nie vir een oomblik. Wat my die trotste gemaak het is dat haar onderwyseres haar die kans gegun het om aan die WOW spelkompetisie deel te neem. Om eerlik te wees het ons op algemene kennis gaan skryf…. en ja, sy is deur na rondte twee. Dit gaan regtig goed met Nica!”

- Linda Bester, mother of Nica Bester Gr1 (6)

“The world that open for my Little Flower, Alexea, helped her to flourish even more the day she started with the reading classes at Little Readers. She started at 4 with her classes at Little Readers! Her enthusiasm is contagious and her desire for more is surprising! Thank you ,thank you!! We are all readers now!”

- Brenda Ortega, mother of Alexea Ortega (5)

“Marinke is 3 jaar oud, sy geniet die aanleer van klankies baie en maak baie assosiasies self van woorde wat sy op advertensie borde sien!!”

- Wena Claasen, mother of Marinke Claasen (3)

“Een van die beste dinge wat ons as ouers vir Josua (nou graad 1) tot dusver kon doen, was om hom vir die klank- en leesklassies na Little Readers te neem. Hy was die jaar voor graad R en 4 jaar oud. Hy kon al vol sinne lees toe hy begin met sy Skoolloopbaan. Dit het hom soveel selfvertroue gegee en beslis ook ‘n voorprong in sy klas. Dis ook so lekker om met hom huiswerk te doen, want hy lees met gemak!!”

- Wena Claasen, mother of Josua Claasen, Gr 1 (6)

“Rueben het op 3 jaar 6 maande begin om sy klankie speel-speel by Little Readers aan te leer. Hy het die klankies opgelaai in die rooi trekker en heerlik met al die speelgoed en taalspeletjies gespeel. Sommer gou-gou het hy sy klankies bemeester en het hy 3-letterwoordjies begin lees. Die volgende stap was ‘n boekie!! Hy was baie opgewonde om sy stories te lees en tot ons almal se verbasing lees hy te pragtig en geniet dit terdeë.”

- Yolandie Storbeck, mother of Rueben Storbeck (3)

“Grové het voorskools by Little Readers onderrig in lees ontvang. Dit het aan hom soveel selfvertroue en ‘n leeslus gegee, dat hy gemaklik en met oorgawe voordragte kan lewer in die skool. Hy lees met entoesiasme vir sy kleiner sussie saans stories , as ‘n Graad 1 seuntjie.
Die lees het hom ‘n geweldige voorsprong gegee in Gr. 1 en laat hom flink vooruit werk in die klas. Hy voel ook gemaklik as hy Engels moet lees en praat.
Ek kan die leesklasse ten sterkste aanbeveel. Hy benut die voordele daarvan nog elke dag!”

- Ronel du Preez, mother of Grové du Preez, Gr1 (6)

“Zoe is always excited to go to Little Readers , She enjoys it and loves the “practicing” at home and is even translating it to me.(I’m Canadian and she started with Afrikaans) I was very proud and pleased that she learned so quickly with Little Readers classes. It gave her such confidence as she loves books! The fact that she learned so quickly as well, was a bonus! I am very satisfied with the program and thankful for the help and encouragement she received through Little Readers.”

- Regina Marais, mother of Zoe Marais (5)